User Review
Lilly Love Decor and ChiqWawa wedding dresses
Chanel het my droom troue laat waar word !
Ek het vir haar gese wat ek in gedagte het vir my droom troue en
sy het dadelik aan die werk gespring en met baie goeie idees gekom. Sy het my altyd laat voel of ek baie belangrik is en sy het haar bes vir my gegee. Sy het als gedoen wat sy gese het en alles het glad verloop. Sy stap regtig die ekstra myl om seker te maak mens is 100% gelukkig. Al my gaste het na die tyd vir my kom se hoe pragtig alles was. Baie dankie vir alles Chanel